Botswana · 3 Days · 47 Moments · August 2016

Lukas Grunewald

Three Rivers 2-dag Bergfietstoer


21 August 2016

20 August 2016

19 August 2016

Fietse reg vir môre! (Hoop ek ook)
Son sak in Botswana
Clifton School, Francistown. Registrasie vir die fietsry môre. Oulike goodie-bag met mooi mooi blou Fietsry hemp
19 Augustus 2016 ~ Vrydag. Vroegoggend, die maan is nog op ry ek om Don te gaan optel. Was te besig die week om opgewonde te wees, kan eintlik nie glo is alweer tyd om te gaan ry nie. Hoop ek het genoeg geoefen.