South Africa · 99 Days · 10 Moments · January 2018

EIGHT-O-18


27 April 2018

SOME YOU WIN SOME YOU LOSE THAT'S LIFE Kom 5de op CAA SR Champs 1:53.35 Bene het so hard gevrek dat ek nie kon deurdruk nie Ek is nogsteeds n SA atleet met een beautiful kit, een great experience en 'n onvergeetbare seisoen waarin ek ongelooflik baie geleer het. Let GO Let live Let GOD Get started #olympics2024

6 April 2018

ASA Champs 2018 Dit was voorwaar een om te onthou. Ek het die heats gewen met n baie taxing race in 1:54.35 maar ja ek het gehardloop vir die eerste 2 plekke. Die finaal was weereens totaal iets anders as wat ek verwag het, ek het great gevoel voor die tyd en was baie min gestres want daar was minimaal druk op my om te presteer aangesien ek jonger was ensovoorts. Bottomline ek het die finaal toe gewen met n ABDOLUTE MONSTER VAN 'n POGING DAAI LAASTE 40m. My tyd was 1:52.40 wat goed is maar nou nie my PB nie so ons kyk maar of hulle my kies vir die squad. #survival #tinus #strugglebutsucceed

20 March 2018

SASA Flippen great twee dae van atletiek. Eerste dag het ek met n 1:54.14 deurgekom na finaal toe. Ek het nie baie great gevoel nie en het die middag baie siek gevoel maar ten minste lekker gerus en herstel om Saterdag n BAAS van n race te hê. Saterdag: Ek het nogals n ikoniese race gehad. Ek het silwer gekry en in de proses my PB met amper 2 sekondes verbeter. Was n beautiful race en ek het my absolute alles gegee. 1:51.74 GREATNESS #potch #coach #151

10 March 2018

WP Champs Ek het hierdie byeenkoms baie erg probeer om te kwalifiseer vir beide SASA en ASA wat ek toe gedoen het. Ek het die WP rekord met 0.09s gemis en n tyd van 1:53.67 gehardloop. Dit was baie minder van n taktiese race en ek het basies van die begin af voor gehardloop. Ek het met omtrent 1.4s gewen. Ek het met my nikes gehardloop omdat ek gedink het dit mag dalk daai mental kick gee om n PB vas te vat en ek was reg. #kickass #pb #sub154

3 March 2018

Boland Stuk 1:55 maar dit was hand tyd so ja ek dink dit was dalk vinniger. Goeie taktiese race gewees, baie gestampery aan die begin met n baie spoedige eerste 200m. Goeie race in the end.

18 February 2018

You Djy 2k18 Was nogals klas. Ekt die donderdag opgestaan met n lelike hammie maar hy het beter geraak en ek het die Vrydag met high hopes gaan deelneem. Die hammie was toe nie so lekker nie en hy is die volgende dag ook seer. Dit was reselik suksesvol aangesien ek vir Hawa en Mnr Tinus gesien het en die 800m gewen het en die 400m brons gekry het. My 800m tyd was 1:57.34 en my 400m tyd is 52.71. My hammie is die volgende dag baie baie seer. Was n great great toer. Defnitief n goeie afsluiting. Wat nog meer soek jy. #lig #goudgiepe #inhaal

17 February 2018

WP summer series Groenpunt Kaap. Ek het gegaan sodat ek goeie kompetisie kon gehad het om teen te hardloop maar op die ou end hardloop ek alles alleen weereens. My tyd was 1:57.10 min of meer en dit was n baie lekker baan. #wp #geo #daremokay #tevrede
WP summer series Groenpunt Kaap.

11 February 2018

PMW 2018 Laastes... Was 'n rowwe rowwe dag en ek het regtig goed gedoen. Ons het die pawiljoen moes opmaak vroeer die dag en was vreeslik besig met reëlings en dinge. Die dirigente was baie goed alhoewel daar defnitief verbeter kan word daarop. My races: my 1500m was vroeg die dag en ek het gewen met 'n gemaklike 4:41. Daarna het ek net gerus en rondgelê. Ek het die 800m rekord gebreek wat 1:57.10 was na 1:55.40. Ek het baie great gevoel en die hele race alleen gehol. Claudio Matolla van Worcester Gim het mooi bygehou die eerste 400m maar daarna vieslik uitgeval. Ek moes toe switse aflos hol en toe direk daarna 400m aflos. Was absoluut dood. #rekord #laastes #goeies #gees #boere

19 January 2018

Kampe 19-01-2018 Hardloop 1:57.30 op 'n grasbaan en verbeter die 800m rekord met 0,4 sekondes. Voel ongelooflik trots en baie great gedurende die wedloop. #rekord