Netherlands, Canada · 17 Days · 23 Moments · June 2017

Paul En Zette's adventure in Canada


15 July 2017

14 July 2017

12 July 2017

11 July 2017

10 July 2017

9 July 2017

8 July 2017

7 July 2017

5 July 2017

4 July 2017

3 July 2017

2 July 2017

1 July 2017

Vuurwerke op Canada day op Lethbridge
Kyk base ball game op Lethbridge, Spitz stadium. Ondersteun Lethbridge bulls. Dis vandag Canada Day en Canada as federasie is 150 jaar oud

30 June 2017

Slag baie goed uitgerus. Lekker gekuier in Calgary. Weer die stad verken en selfs die Calgory Tower besoek. Ook en ongelooflike koffie by Phi and Sebastian gaan drink. Toe vat ons pad Lethbridge toe waar Willene hulle bly
Dit was n lang vlug maar kon meer rus in kry. Vlug was betyds op Edmonton vanwaar ons binnelandse vlug na Calgary geneem het. Daar het Willene en Dries hulle ons ingewag. Daarna in die stad rondgeloop en lekker gaan uiteet. Dis somer en lekker warm weer en lig tot omtrent 10h. In die restaurant ares is gees aansteeklik.. Die Kanadese geniet hulle somer terdee

29 June 2017

Wag nou op Scipol Amsterdam vir ons 2e vlug na Edmonton daarna na Calgary waar ons Willen en Dries kry. Trip het begin waar Alfred hulle ons moes lughawe toe neem toe Uber nie opdaag nie. Eintlik lekker geselskap lughawe toe. Vlug met KLM van Kaapstad na Amsterdam was lekker hoewel Zette nie kon slaap nie. Die opwinding dalk te groot. Willene is ook baie opgewonde aangesien sy tot na 2 in oggend wag op bestiging dat ons Scipol bereik het. Nou vir lekker agteroor sit. Ons is oor 2 uur, volgens horlosie, in Edmonton maar dit gaan ons 8 ure neem. Kom ons kyk hoe verloop dit.