Thailand, Hong Kong S.A.R. · 15 Days · 58 Moments · June 2017

Maggie's adventure in Thailand


9 July 2017

So stamp die persoon agter my my die heeltyd in die doeane ry tot ek my vererg en haar beruspe. Sê sy: "Sorry, I wasnt aware of it". Sê ek vir haar "now you know" Welkom terug in Afrika!!!!
Terug in Afrika

8 July 2017

Hong Kong lughawe
Suvarahnabumi
Laaste bietjie van Bkok

7 July 2017

Dit was ñ laaaang pad met taxi na BS Residence naby Suvarnabumi
Opstyg na Bangkok
Oppad na Phuket
Hulle moet betaal om te snorkel. Ons swem self tot daar
Ons trekker wat ons na ons boot toe vat
Ons wag vir Speed Boat terug van Phi Phi na Ao Po
Laaste Phad Thai en Mango shake
Laaste bietjie tyd by die see

6 July 2017

Vinnig terug kamer toe want dit wil reën
Laaste aandete
Terug see toe
Swembad se koel water
Sooo lekker

5 July 2017

Laaste vol dag op strand
Phad Thai vir supper met ons tone in die sand
Stap na Village en kry Foot Massage
Lekker langs die groot water

4 July 2017

Terug by huis. Was altyd eers voete!!!
Vissies - soooo lekker
Brunch. Sticky mango rice en lemon shake.
Strate toe
Oppad met Nick se Longboat na Phi phi town - 30 min op pragtige blou water
Sonopkoms en ons gaan snorkel

3 July 2017

Heerlik op strand
Swembad
Eetkamer met ñ pragtige uitsig
Ontvangs by hotel
Oppad na Holiday Inn Phi phi
Detail by ons kamet

2 July 2017

Aand by hotel
Aandete op die strand met sonsondergang
Ons het baie skulpies opgetel
Pragtige dag op Panwa
Chalong Temple - grootste op Phuket

1 July 2017

Khao Rang uitkyk oor Phuket City
Big Budha wat met handgekapte marmer blokkies versier word
Sê hallo vir olifante
Uitkyk oor Kata en Karon strande
Mango shake op sy beste

30 June 2017

Laaste stap op strand vir vandag
Skulpies opgetel
Wandeling op strand vanoggend
Blomme on hotel se tuin

29 June 2017

Ontvangs waar ons wag vir taxi na Phuket vir kruideniers
Eetkamer met uitsig vir aandete
Strand en swembad
Eerste uitkyk op see vanoggend

28 June 2017

Aandete op strand by "On the Beach"
Panwa Boutique Resort
Don Muang Lughawe oppad na Phuket

27 June 2017

Bangkok City Hotel

25 June 2017

Op pad na Chatuchak