South Africa · 8 Days · 20 Moments · September 2017

Louise's adventure in Vaalwater, Limpopo, Sou


8 September 2017

By die huis 15:30
Randfontein
Hartbeespoortdam Jasmyn
Kruising Sondagsloop en Dorset
Ry 7:10 by Waterberg game park

2 September 2017

Vaalwater 8:55
Ons is Nylstroom toe om vir tannie Bertie Schutte te gaan kuier. Haar dogter, Debbie, het ook gekom. Ons het baie lekker gekuier.

1 September 2017

Eerste dag by Waterberg game park
Waterberg game park 12:45
Modi mall 10:05
Nylstroom 10:00
Oppad gestop by Bella Bella
Wiesjoutannie coffee shop.8:15
Warmbad 6:40
The Carousel plaza R50 6:00
Stop by Garage. Drink koffie en eet iets. Ry 5:50 daar.
Bakwena tolhek R11 5:15
Meyerton 4:00
Ons reis begin! 2:49