Spain, Morocco, Malta · 9 Days · 166 Moments · July 2017

Julie 2017 ~ Morocco


21 July 2017

Laaste oggend in Marakesh. Heerlik koel vanoggend aan ontbyttafel. Ontbyt heerlik, soos altyd, en word met sorg bedien in die binnehof, reg langs die swembad.

20 July 2017

Aandete: weer by ons Riad Chenqui. Weereens 'n avontuur van geure en smake: - Voorgereg: Moroccon salad Tamatie, uie, groenrissie en speserye, fyn fyn gesny saam met Olyfolie, Asyn en Mint, saam met Kaas samosa en Groente Springroll. - Hoofgereg: Lamb Tangine. Die sagste lamsvleis in Tangine gekoop saam met Aartappels, Pruimedante, droë appelkose en Amaldels. - Nagereg: Vrugtekelkie en Amandel- en Coconut koekie
Die UNESCO Wêreld Erfenis gebied en baie bekende Jamaa El Fna markplein. Om daar uit te kom vandag was nie so maklik soos ek gedink het nie. Vanoggend het ons gids ons deur die gangetjies gelei en gewys stap so en so en so ........... Maklik!!! Egter vanmiddag baie meer mense, al die winkels nou oop vir besigheid en gou gou vat ons die verkeerde draai. Google Maps en goeie rigting en die hulp van 'n plaaslike mannetjie (vir wie ek natuurlik 'n ou ietsie moes betaal, kry ons die mark, heel uit 'n ander rigting. Op die mark 'n miernes van bedrywighede: Almal slaan kosstalletjies op, koeldranke, sappe, kos als hier te kry. En om die volgende draai: Die slange!!!!!! Ons maak 90grade draai weg vandaar. Lyk op afstand soos masiewe pofadder wat voor die ander mandjies lê. Ons gaan sit op die Terras van Cafe en drink 'n lafenis. Mooi uitsig oor die markplein en al die bedrywighede
Middagete by ons Riad Chenqui. Na ons verkenning van die Medina is ons so 1-uur by ons Riad. Is 'n oase, koel in vergelyking met die warm son buite in die strate. Ons ontspan met 'n Flag of 2 en bestel vir ons Middagete: Sandwich Club Jambon-Fromage en Salade de Lentilles, Caviar d'aubergines & briouattes. Na middagete gaan rus ons, ek kry kans om te gaan swem, die water is ongelooflik!!!! Lê op die sonbed langs die swembad en voor ek kon keer is ek aan die slaap.
Tipiese Taxi in Marakesh, Koets met perde
Oppad terug na ons Riad na ons verkenning stap ons verby die Moskee. Is die hoogste toring in Marakesh en so die landmerk vir die Markplein
Vroegoggend Donderdag 20 Julie. Heerlik verfrissend buite op die stoepie voor ons kamers.

19 July 2017

Riad Chergui in Marakesh. My kamer vir die volgende 2 dae. Wonderlike kamer
Ons stap na die dak of die Terras van die Riad. Al die Riad's in Morocco het so 'n leefarea bo-op hulle huis vanwaar jy die hele Medina en omgewing kan sien. Hierdie Terras net baie besonders en mooi
Na aandete: Ons is die enigste gaste vanaand hier in hierdie pragtige plek. Rustig en so mooi

18 July 2017

Besoek Mosaic Artisans
Jnan al Ouard. Een van twee ou forte gebou met die ontstaan van die stad. Vandag steeds 'n tonnel onderdeur die stad wat die forte met mekaar verbind
Royal Palace. Een van die Koning van Morocco se Paleise in Morocco
Fez is the second largest city of Morocco, with a population of 1.1 million. Fez was the capital city of modern Morocco until 1925 and is now the capital of the Fès-Meknès administrative region. The city was founded on a bank of the Jawhar river by Idris I in 789, Arab emigration to Fez, including 800 Andalusi families of Berber descent[8] in 817–818 expelled after a rebellion against the Umayyads of Córdoba, Andalusia, and 2000 Arab families banned from Kairouan (modern Tunisia) after another rebellion in 824, gave the city its Arabic character. The Andalusians settled in what is called the 'Old' Fez, while the Tunisians found their home in the 'New' Fez, also called al-'Aliya.
for breakfast; baguettes or khobz – Moroccan bread (always) olive oil to be eaten with the bread, slathered on as we might do with butter butter some type of jam Moroccan mortadella – it’s meat and it comes in a package like this. It’s a turkey bologna. La Vache Qui Rit cheese triangles – known in the US as Laughing Cow cheese m’semmen ( is a rich traditional, pancake-like bread of the Maghreb) beghrir (small, spongy and made with semolina or flour) fruit and yogurt with dried fruits, nuts and raisins

17 July 2017

16 July 2017

Berber, self-name Amazigh, plural Imazighen, any of the descendants of the pre-Arab inhabitants of North Africa. The Berbers live in scattered communities across Morocco, Algeria, Tunisia, Libya, Egypt, Mali, Niger, and Mauretania. Berber history goes back to prehistoric times. They’ve been around for at least 4000 years or maybe more. Calling themselves Amazigh, the proud raiders, they fought against the Romans, Arab, and French invaders. Even though the Romans and others have tried to colonize the Berber people, they have managed to preserve their own language and culture and in reality were never beaten! Most of today’s Berbers live in the mountains of Morocco while the Arabs and Moors live in the cities,
Al die straatjies en steegies se name duidelik gemerk. Ook al die geskiedkundige geboue of geboue van belang duidelik met plake in Arabies, Frans en Engels gemerk
Why is so many things in Chefchaouen or (Chaouen) blue? Centuries ago it was a fortress for Spanish exiles. Most of these exiles were Jewish who wanted to escape the Spanish Inquisition. When the Jews landed here,they brought with them the tradition of painting things blue to reflect the sky and the power of God. While many of the Jews already moved on, the tradition lives on ❤️
Sodra jy die hek binne stap is jy binne die blou wêreld van Chefchaouen.
Die washuis. Chefchaouen baie water. Die fontein ontspring 'n paar tree van hier. Ook in die berge is 'n groot meer wat die dorpie van water voorsien. So hier kom al die plaaslike mense hulle wasgoed was.
Die muur van die Medina. Gebou in die 15de eeu om die plaaslike mense te beskerm. Die muur het slegs 7 ingange gehad wat elke aand toegemaak is en die mense binne die Medina of dorpie veilig te bewaar
Die ingang tot die Medina. Ons gids vir die dag, Mustafa, 'n plaaslike inwoner - 'n Berber stammeling. Op sy geduldige manier lei hy ons deur al die nou straatjies en steegies, wys ons die mooiste plekke en vertel ons al die geskiedenis. Hy is vreeslik ingelig en hou daarvan as ons aanhou vra vrae oor die Medina, Morocco en hulle mense. Hy vat ons na die mooiste Hotelletjie waar ons tee drink. Hy wag iewers vir ons. Terwyl Hetta die winkeltjies in en uit, wag hy geduldig - dra tot vir my en Don stoeltjies aan om op te sit. In die plein va die Medina is die begeleide toer eintlik klaar. Ons groet hom en gee hom 'n geldjie. Ons gaan drink weer tee, koop leer sak vir myself en toe ons terugstap, hier is Mustafa weer!!! Hy begelei ons sowaar weer terug Hotel toe. Goeie mense die Morocane.
Chefchaouen, or Chaouen, is a city in the Rif Mountains of northwest Morocco. It’s known for the striking, variously hued blue-washed buildings of its old town. Leather and weaving workshops line its steep cobbled lanes. In the shady main square of Uta el Hammam is the red-walled casbah, a 15th-century fortress and dungeon with ethnographic and art exhibits. The octagonal minaret of the Great Mosque rises nearby.
Tipies Morocaanse Ontbyt:- - Koffie - Verskillende brode (growwe meel) - Bokmelkkaas, Bokmelkkaas met knoffel, Olywe, Olywe fyn gemaak met knoffel en rissie, Konfyte en Heuning. - Omelette met kaas. - Morocaanse Koffie (proe soos Filter Koffie) - Vars uitgedrukte lemoensap. Als baie mooi voorgesit en so geurig en lekker!!!

15 July 2017

22:20 slaaptyd. Foto van die dorpie van ons kamer balkon geneem
Ons Hotel se binnehof, lyk soos 'n ander wêreld met al die liggies en fonteintjies
Ons verkies om aandete buite in die tuin te eet. Heerlik koel nou na 'n warm dag. Eet vanaand "Miced kebabs": is hoender en vleis sosaties met groente, rys en slaai. Tipie Morocaans en ook tipies baie mooi bedien en voorgesit. Smaak heerlik!
Son sak oor Chefchaouen, is darem al 21:15!
Laat middag, so teen 18:00 toe die ergste hitte bedaar het stap ons aan die kant van die dorpie deur. Orals is mense, rustig. Chefchaouen is 'n vakansie dorp vir die plaaslike Morocanne. Hier is baie Tufas (soos watervalle) en orals sit die mense en kinders in die water en speel. Van die plaaslike dames trek Hetta aan met die tradisionele drag. Hulle weet al is manier hoe hulle 'n paar durr kan verdien
Middagete by ons Hotel:- Hoender paninni broodjies. Is heerlik. Chefchaouen is soos die ander dorpies in Morocco Muslim geörienteerd. By ons Hotel word geen drank eers verkoop nie. Buite in die straat vertel die jong Moroccaan van die Kafee hier nie bier te koop in die dorp nie, slegs San Maguel alkolvrye bier, so sal dit dan wees. Proe ten minste na bier. Terug by ons Hotel en ons
Chefchaouen or Chaouen, as it is often called by Moroccans, is a popular tourist destination because of its proximity to Tangier and the Spanish enclave of Ceuta. The name refers to the shape of the mountain tops above the town, that look like the two horns (chaoua) of a goat. "Chef Chaouen" derives from the Berber word for horns, Ichawen. There are approximately two hundred hotels catering to the summer influx of European tourists. One distinction possessed by Chefchaouen is its blue-rinsed houses and buildings. Chefchaouen is a popular shopping destination as well, as it offers many native handicrafts that are not available elsewhere in Morocco, such as wool garments and woven blankets. The goat cheese native to the area is also popular with tourists. The countryside around it has a reputation for being a prolific source of kief. The Chefchaouen region is one of the main producers of cannabis in Morocco. Hashish is subsequently sold all over town, but is mostly the domain of native

14 July 2017

13 July 2017