United States of America · 17 Days · 58 Moments · July 2015

Don Havenga

Don's voyage in United States of America


18 July 2015

Oppad terug. Sonsondergang oor Oos-Afrika na n wonderlike twee weke by Henno

17 July 2015

Vlug 2 Huistoe. JFK na Dubai
Oppad terug na n lekker tyd by Henno

16 July 2015

Laaste aand in Charlotte
Camp Wayfarer
Black Rock

15 July 2015

Charlotte. Sokker tussen Mexico en Trinidat. Dit lewe buite die stadion
Freedom Park in Charlotte NC
Levin sport kompleks
Queens kampus

14 July 2015

Charlotte
Oppad na Hotel
Oppad na Charlotte
Oppad na Charlotte. Uit die Hotel op die Metro tot by Union stasie waar ons die Megabus na Charlotte kry.

13 July 2015

CHADS. Your neighborhood restaurant. Baie lekker atmosfeer
Patomac River Boat Cruise Washington
Metro

12 July 2015

Arlington
Vietnam War Memorial
Korean War Memorial
Metro. Friendship Hights to Union Station

11 July 2015

Chipotle
Happy Hour
Second World War Memorial in Washington DC
Embassy suites at the Chevy Chase. Aangekom. Ontbyt geëet en die wereld begin verken.
Buffalo to Washington with American Airlines

10 July 2015

Nog Niagara fotos
n Dag vol avontuur by Niagara valle

9 July 2015

Die rit vanaf NY na Niagara was baie lekker. Meeste van tyd gereen. Ons het nognie soveel groen in ons lewe gesien nie
Vandag ry ons met Megabus na Niagara valle. Uber neem ons vinnig en effektief na die bus stasie. Die bus vertrek op tyd in reënweer

8 July 2015

Oorkant die straat is Hill Country CHICKEN waar ons toe lekker eet
Ons besluit om by Shake Shack te gaan eet. Daars n konsert met baie mense. Ons gaan soek n ander eetplek
Metropolitan Museum of Arts
#walking the #dogs in central park New York
Nog n dag op op die rooi bus
Pragtige blomme langs die straat. Herald plein. New york

7 July 2015

Sunset w30st New York
Today's GoPro fotos. Vandag se gopro fotos
China town. New York
Crossing the Manhattenbridge
Manhatten, Statue of liberty, Ground Zero monument alles op vandag se besoek lys.

6 July 2015

After al long day with s lot of walking. At our Hotel
Teen 19:30 begin die son sak. "Flat Iron" gebou
Day 1. Central Park South, Apple store. New York city Public library
Day 1. Times square
Na n vreeslike lang vlug drink ons bier in Maddison square. NY
New York - New York
Maddison square
Hierdie botteltjies sorg vir groot pret op die eerste been van ons reis. Voor ons sit n vrolike Brasiliaan wat te veel van hulle drink

5 July 2015

Net voor 12 land ons in Dubai. 37grade C
Langs die Ethiopiese kus sak die son aan die einde van die eerste dag
Naby Dar es Salaam vlieg ons oor hierdie groot rivier
Vlug EK 762 Johannesburg to Dubai
Lughawe
Op ORT. Klaar bagasie ingegee. Doen laaste admin in Spur
Kaartjie

1 July 2015

All my bags are packed I'm ready to go......