South Africa · 2 Days · 5 Moments · December 2017

Disakloof, Bettysbaai


28 December 2017

Eerste oggend op die fiets. Die sonsopkoms gooi 'n goue glans oor my oefenpad

27 December 2017

Elkeen besig met eie gedagtes oor die tyd wat voorlê
Die vakansie lê sonnig en uitgestrek voor ons uit...
Piekniek langs die rivier/meer