Israel · 4 Days · 14 Moments · July 2017

Anika's adventure in Israel


9 July 2017

Al die mense van d doop* 1. Tan suzette en oom pieter 2. Zalaika en tommy 3. Eeuie en illi 4. 5. Dillin 6. Emily 7. Emmi (emily se dogter) 8. Sina 9. Kristelle
Amazing geleentheid gehad met doop. Die vissies het jou voete "gepik" was awesome!! Ons het eers ons bekommernisse gaan afle by galilea. Toe was ons na n kiboots winkel toe wat dadel heuning verkoop!! En baie baie speserye. Ook een van my gunsteling......hissop!! Eli het gese hy praat 3 tale:"hebrew, english & clignon".
The boat house Boot is oor d 2000 jaar oud, was in d tyd wat Jesus lewendig was Daar is 12 tipes verskillende hout wat gebruik was, is simbolies van d 12 stamme van israel Dad e moo het n talit vir my daar gekoop!!
Sea of galulilee Casting a fishnet The net spreads at the bottom "Gadol addonai* How great is our God!! Daniel carmel d boat captain

8 July 2017

Hoe potte gemaak was en d tipe kilns wat hulle gehad het*
Bath house op massada* kan d pastiage op d mure nog sien Daar was hitte gepomp van buite af onder deur d vloer. Dit het gegaan in channels agter d mure en onder deur d pilare.d vloer was verhit en daar word daar water opgespat om stoom t maak. Die dak was gecurve sodat d water van d stoom teen d dak nie op jou drup nie, maar eerder afrol teen die mure*
Harods palace*
Cisterns in masada Hulle het reenwater opgevang vanaf d natuurlike riwwe wat in d berge is. Dit het in mensgemaakte kanale geloop en in cisterns gele waar dit opgevang woord deur d mense*
Masada!!! Baaaaaaie warm Gesprek gehad oor hoe d lewe soos n tregter moet wees Het neergeskryf hoe k my man wil he en dat hy 1ste sal lief wees vir d Here!!! En mooi vir my xx Ek gee dit vir d Here!!! Die mense bo op massada het hulself doodgemaak sodat romyne hulle nie kan vang nie. Die pas het hulle families se lewe gevat. Daarna was 10 gekies deur lootjies trek om d ander dood t maak. Die 10 het weer getrek en dan het een oorgebly om d 9 dood t maak. Die laaste ene moes selfmoord pleeg* hulle het hulle storage kamers vol kos gelos sodat die Romyne weet hulle het nie hulself doodgemaak oor hongerte nie, maar uit eie keuse!!

7 July 2017

Statue of faith in jaffah* Abarath park Left story of abraham and son Top walls of jerricho
Kuns is oral!! Hulle het van d ouer strate restoreer en meeste van hulle was verander in kuns gallerye* D walvis is van n bekende vrou in israel wat beeldhouwerk doen. Sy het haar eie private kunsgallery* The floating orange tree!! Een van my gunstelinge
Cool stuff in tel aviv!! Very arty!!
The mediteranean sea!! Voel soos vakansie vibes

6 July 2017

Starting at the airport 15:30 and departing at 20:15